Beterbesluite

Beter besluite, minder hartseer

Ons streef daarna om inhoud te verskaf wat jou sal help om beter besluite te neem en seker te maak jy eindig waar jy wil wees in jou lewe, of dat jy nie daar aankom waar jy beslis nie wil wees nie.

Inteken

Ons Episodes

Die Weeklikse Episodes

Psalms || Daaglik

Om soggens ‘n paar Psalms te lees, net nadat jy wakker geword het, en ‘n paar meer in die aand, net voor jy aan die slaap raak. Die Boek van Algemene Gebed verdeel die Psalms soggens en saans in ongeveer gelyke afdelings. Afhangende van...

Read More

Wag || Lig van Hoop

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge. My naam is Heiko, mag die Here jou seën …..  en onthou “aanhoer wen”. Heiko https://www.beterbesluite.com Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com As jy na n Bybel soek:  ⁠⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠⁠ ⁠⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie⁠

Read More

n’ Donkie || Triomf

Emosionele Gebed

Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.  Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie...

Read More

God luister || Here hoor ons

LUISTER GOD? Ons ken almal mense wat blykbaar ‘n blitslyn na God het. Elke gebed wat hulle bid blyk verhoor te word. Tog wonder baie ander of God hulle selfs hoor wanneer hulle bid. Wat van jou? Bid jy? Antwoord God jou wanneer jy...

Read More

Praat met God

Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister deel dit asb.  Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge...

Read More